Afrikaans in die buiteland

VivA gesels met Alicia Johnson vanuit Engeland oor West End, hoe gereeld haar gunsteling Afrikaanse woord verander en hoe dit is om ’n onderwyser in Engeland te wees.

(Bekijk deze video op YouTube)