Bekendstelling van Taalportaal en Taalonderrigportaal (VivA)

1. Merlyn van der Rheede van die ATR

Merlyn van der Rheede van die Afrikaanse Taalraad verduidelik waarom moedertaalonderrig steeds belangrik is, selfs in ’n digitale era wat deur Engels oorheers word.

(Bekijk deze video op YouTube)

2. Prof Gerhard van Huyssteen van die NWU

Prof Gerhard van Huyssteen van die Noordwes-Universiteit stel VivA se grammatikawêreld vir Afrikaans bekend.

(Bekijk deze video op YouTube)

3. Prof Jako Olivier van die NWU

Prof Jako Olivier van die Noordwes-Universiteit noem watter platforms is beskikbaar vir die deel van taalkennis met gebruikers.

(Bekijk deze video op YouTube)

4. Jacques du Toit van UNISA

Jacques du Toit van UNISA verduidelik watter uitdagings Afrikaansonderrig in ’n digitale era in die gesig staar.

(Bekijk deze video op YouTube)